John Comer

John Comer
Geboorte (1924-03-01)1 Maart 1924
Sterfte 11 Februarie 1984 (op 59)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1941–1984
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Comer (1 Maart 1924 – 11 Februarie 1984) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Family Way (1966) en in die televisiereekse Last of the Summer Wine (1973), The Life of Riley (1975), en Murder Most English: A Flaxborough Chronicle (1977).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy